Here’s what our parents have to say about our classes
My sesjarige geniet RobotiX geweldig, en sy selfvertroue en probleemoplossingsvermoë groei met elke sessie. Die feit dat die klasse tans tuis aangebied word is gerieflik, en die veiligheidsmaatreëls wat noukeurig gevolg word gee ‘n mens gemoedsrus. Dit was die afgelope ruk ‘n voorreg om… Read More »Here’s what our parents have to say about our classes